2018 Potjie Pot Kompetisie

Category: Business News | Author: Comet Caravans |  Date posted:  | Impressions: 77338   302

Comet Caravans het n Ope Dag & Potjie Pot kompetisie gehad die afgelope naweek.

Daar was potjies gemaak saam met ons gas kunstenaar Ben Kruger. Dit was baie vet pret gewees! Die fokus was op saamkuier en ook kennis maak met ons nuwe karavane en produkte, julle was en is nogsteeds welkom om jul vrae te vra en inligting te bekom aangaande enige van ons produkte. Die Potjie Pot Kompetisie het plaas gevind op die 3de Maart 2018. Inskrywings was gratis en almal was welkom om in te skryf.

BAIE DANKIE aan almal wat die dag saam ons kom kuier het en ook BAIE DANKIE aan Ben Kruger.

Comet Caravans
011 826 6241
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News