Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Ai - Ais/Richtersveld Nasionale Park Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Ai-Ais Richtersveld Transfrontier Park, De Hoop Camp - SanParks |  Date posted:  | Impressions: 22998   306

Ai - Ais/Richtersveld Nasionale Park - Alexanderbaai, Noord-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Ruwe klowe, hoë berge en dramatiese landskappe wat vanaf die Oranjerivier tot diep in die binneland strek, bevestig die feit dat u, u nou in die eindelose bergwoestyn, die Ai-Ais Richtersveld Oorgrenspark bevind. Hier is kampe in die wildernis met berghutte, Tattasberg en Gannakourib (goed toegerus). Kampeerplekke is by Pootjiespram De Hoop, Kokerboomkloof en Sendelingsdrif by die park se ingangspunt. Toeriste moet hulle eie water, kos, tente en ander buitelug-toerusting voorsien. Slegs tente word toegelaat, omdat die Richtersveld se terrein nie geskik is vir woonwaens nie.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Ai-Ais Richtersveld Transfrontier Park, De Hoop Camp - SanParks
033 326 1370
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News