Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Corians Woonwa-Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Corians Pennington Caravan Resort |  Date posted:  | Impressions: 30449   108

Corians Pennington Woonwa-Oord - Pennington, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Corians is geleë in die bekoorlike dorpie, Pennington aan die Natalse Suidkus, 15km suid van Scottburgh en 75km vanaf Durban. Slegs 90meter weg van kilometers, onbesoedelde strande. Pragtige inheemse bome verskaf baie skadu waar meer as 80 voëlspesies voorkom. Die oord het pragtige staanplekke, omhein vir privaatheid. Die ablusie-geriewe is netjies en skoon met wasgoed-geriewe. Ons het ook ‘n varswater-swembad. Daar is ook twee ontspannings-gebiede met pooltafel, tafeltennis, veerpyltjies, Tv-kamer, speelplek vir kinders en ‘n gemeenskaplike braaigebied. Selbourne- en Umdoni gholfbane is slegs 6km weg.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Corians Pennington Caravan Resort
039 975 1107
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News