Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

De Hollandsche Molen Gekose Oord

Category: Resort News | Author: De Hollandsche Molen |  Date posted:  | Impressions: 18426   78

De Hollandsche Molen - Franschhoek, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Ons oord, wat omring is deur betowerende berge en wingerde, is die ideale basis om die omliggende omgewing, soos die Paarl, Franschoek en Stellenbosch te verken. Elke staanplek het toegang tot 220v kragpunte en ‘n eie braaiplek. Ons het ook 13 pragtige selfsorg eenhede, elkeen met ‘n goed toegeruste kombuis en eie braaigeriewe. Die oord het ‘n winkel wat ook wegneem-etes voorsien, ‘n OTM, ‘n dameskroeg wat naweke oop is, ‘n Olimpiese grootte swembad met kleiner plaspoele, asook ‘n rivier wat deur die oord vloei.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

De Hollandsche Molen
021 867 0904
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News