Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Etosha Village Kampterrein Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Etosha Village Camp Site |  Date posted:  | Impressions: 21329   111

Etosha Village Kampterrein - Etosha, Namibie
Kamp & Leef Gekose Oord

Die Etosha Village-kampterrein is geleë in die inheemse Mopani woud wat die Etosha Nasionale Park omring. Die kampeerplekke is elk toegerus met ligte, kragpunte, braaigeriewe, opwasarea en privaat toilet- en stortgeriewe. Binne loopafstand is ‘n restaurant, winkeltjie, swembad en ‘n kroeg met televisie.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Etosha Village Camp Site
021 930 4564
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News