Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Fairhills Karavaanpark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Fairhills Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 4872   42

Fairhills Karavaanpark - Hibiskus Kus, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Fairhills Karavaan Park en Kamp Terrein, Ramsgate, KZN Suid-kus is n binnelandse park slegs 1.4km vanaf die klein Ramsgate dorpie met sy pragtige blou vlag strand. Fairhills bied ‘n rustige plaas atmosfeer in ‘n goed beskutte vallei. Naby aan al die plaaslike toeriste attraksies insluitend Walviskyk, Sardynsloop, Diepsee Vis, Duik, Waterwêreld, Gholf, Visvang, Oribi Gorge en Lake Eland.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Fairhills Caravan Park
071 228 1814
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News