
Save this October with Jurgens Campworld

Mlilwane Wild Toevlugsoord - Ezulwini, Swaziland
Kamp & Leef Gekose Oord
Mlilwane se ruskamp bied ‘n verskeidenheid bekostigbare verbyf-opsies, met selfsorg, of met volsorg. Alle vermake begin by ons vermaaksentrum by ontvangs, waar kaarte met inligting te koop is. Die Hippo Haunt Restaurant en swembad met somerhuisies verskaf die geleentheid om werklik te kan ontspan. Dagbesoekers is welkom om self ritte te onderneem en om piekniek by die ruskamp te hou. Hulle mag ook die restaurant besoek en aan alle vermake deelneem (tot 18h00). Gaste word ook toegelaat om die naby geleë Ezulwini en Malkerns met hul baie aantreklikhede en kunswinkels te besoek.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.