
Potjie Pot Competition

Punda Maria Ruskamp - Noordelik, Kruger Nasionale Park
Kamp & Leef Gekose Oord
Punda Maria is in die mees noordelike deel van die Kruger Nasionale Park geleë, 8km vanaf die Punda Maria Hek. Die kamp is in die Sandveld-streek geleë wat dikwels beskryf word as die botaniese tuin van die Kruger Nasionale Park. Die mees algemene wildsoorte wat gesien word, is rooibokke, kwaggas, buffels, elande, olifante, swartwitpense en dit
is ook ‘n voëlparadys. Wildritte, begeleide boswandelinge, 4x4 avontuur-roetes en die Thulamela Argeologiese-roete dra by tot ‘n opwindende bos-ervaring.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.