Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Rondeberg-oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Rondeberg Resort |  Date posted:  | Impressions: 20007   199

Rondeberg-oord - Clanwilliam, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Rondeberg-Oord is die ideale vakansie of oornagbestemming. Geleë net langs die N7 Kaap-Namibië snelweg, op die Bulshoekdam (Net meer as 2 ure per motor vanaf Kaapstad). Rondeberg-Oord bied ’n verskeidenheid kampeeropsies oa Algemene-, Privaat- en Luukse Kampeering; almal met volledige grasperk en elektriese punte. Ander verblyfopsies sluit in Chalets vir 4-, 6- of 8 persone, “Stone Cottages” vir 2 sowel as die gewilde Waterfronthuis. Alle verblyf met lugversorging.
Besoek Rondeberg-Oord vir ’n ONVERGEETLIKE ONDERVINDING.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Rondeberg Resort
021 100 3689
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News